Editor's noteLocal newsNews

Laaste kans om te registreer

Stempunte in die dorp sal vandag (Saterdag) en Sondag vanaf 8vm tot 5nm vir kieserregistrasie oop wees.

Persone wat nog nie geregistreer het vir die algemene verkiesing, wat later vanjaar plaasvind, het nog dié naweek tyd om hul sake in orde te kry.

Mense sal slegs kan stem by die stempunt waar jy geregistreer is.

Persone wat sedert die laaste verkiesing getrek het sal dus moet herregistreer.

Die verkiesingsdatum is nog nie bekend gemaak nie.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button