Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Wat wil jy eendag word?

Met die oog op die loopbaanuitstalling wat onlangs by Hoërskool Die Anker plaasgevind het, is leerders gevra wat hulle eendag wil word.

Jennifer Lewis – Ek wil graag eendag Playstation speletjies ontwerp, want ek is mal daaroor om dit te speel.
Chané Bierman – Ek wil baie graag eendag ’n projekbestuurder word. Ek dink ek sal goed wees in dit.
Maryke Marais – Ek wil baie graag in projekbestuur ingaan, maar ek kan dalk nog van plan verander.
Hilde-May Holtzhausen – Ek is mal daaroor om kos te maak, so ek wil graag eendag ’n goeie sjef word.

Lees ook: Loopbaanuitstalling by die Anker is ‘n groot sukses

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button