Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Wat is jou opinie?

Dink jy die toekoms hou hoop in vir vandag se jonger generasie?

Nadine Reilander – Ja, daar kan altyd hoop wees vir ons. Ons moet net nie moed verloor nie.
Lumé Fourie – Ja daar is hoop. Onderwysers word net beter by die dag wat vir ons ‘n voordeel is.
Jessica Swartz – Ja ek glo daar is hoop. Ons kan altyd net ons eie geleenthede skep.
Wessel Pienaar – Ja as ons nou al begin om die aarde te versorg, is daar beslis hoop.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button