
Nic Snyman, Tweedy Park skryf:
Saterdag was daar ’n groep mense wat vir die inwoners van Tweedy Park, sop en broodjies asook pakkies kos en toiletware gebring het. Ek wil graag dié mense bedank. Die sop was heerlik en die toiletware kom baie handig in.
Ons het dit werklik waar opreg waardeer.
Lees ook:
Revues sit ‘n huppel in die stap
Bejaardes met honde laat ‘n glimlag op die gesig
Volg ons:
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



