Editor's noteLettersOpinion

Talle mense het nie ‘n heenkome

As ‘n mens in die aande deur die dorp beweeg, dan sien jy hoveel mense daar is wat eintlik op straat sit.

Tokkie van Wyk van Brakpan-sentraal skryf:

Met verwysing na die berig in die Herald van 20 Januarie, “So is haar lewe op ‘n sypaadjie“.

Daardie vrou is beslis nie die enigste vrou wat op ‘n sypaadjie in die dorp bly nie. Die afgelope jaar of so het die mense wat buite slaap al hoe meer geword.

Dit is omdat daar nie meer werk is vir die mense nie. Alles word duurder en om ‘n blyplek te kry op ‘n pensioenaris se inkomste is ook nie moontlik nie.

Ek bly self in ‘n buitekamer en nadat ek daarvoor betaal het, het ek amper niks geld oor vir die maand nie.

Ek pas voertuie op om ‘n ekstra geldjie te kry.

As ‘n mens in die aande deur die dorp beweeg, dan sien jy hoveel mense daar is wat eintlik op straat sit.

Lees ook: 

Kan nie blyplek bekostig nie

Gee werk dan hoef ek nie te bedel nie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button