LettersOpinion

Ma en dogter foto in swembad is dierbaar

Ouma Ralie van Niekerk, Dalview skryf: Dankie dat die Herald die foto’s met ons gedeel het.

Ouma Ralie van Niekerk, Dalview skryf:

Ek wil net baie dankie sê vir die Brakpan Herald wat sulke mooi foto’s geplaas het vir Moedersdag in die uitgawe van 12 Mei.

Die foto op bladsy 3 was vir my te dierbaar. Ek en my dogters is ook so geheg aan mekaar en al is ek 70 jaar oud geniet ek dit ook nog om saam met my kinders en kleinkinders te swem. Hulle moet my nou wel in en uit die swembad help maar dit is darem so lekker.

Al die ander ma’s en hul kinders, op bladsy 4 is ook net so mooi. Dankie dat die Herald die foto’s met ons gedeel het.

Kyk hier na die foto’s

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button