Editor's noteLettersOpinion

Boot is net ’n verkwisting van geld

Die gebruik van 'n hoë spoed boot om die hiasinte te verwyder, maak geen sin nie.

Adriaan van der Merwe skryf per e-pos:

Met verwysing na die berig op die voorblad van die Herald van 5 Oktober (Boat to tackle invasive plants).

Het die Ekurhuleni Metro nou heeltemal die pad byster geraak?

Ek woon naby die Jan Smuts Park en hou nou al vir meer as ‘n jaar lank, die proses om die hiasinte te verwyder dop.

Ek reken dat die hoë spoed boot wat gekoop is nie net ‘n paar sent gekos het nie. Waarom ‘n hoë spoed boot. Dit maak absoluut geen sin vir my nie.

Die masjien wat tans  gebruik word is ook net ‘n mors van tyd. Die dam gaan nooit weer reg kom nie.

Dit is tyd dat die Metro ophou om belastingbetalers se geld te verkwis.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button