Belastinggeld word vermors
Ons belastinggeld word lekker gemors en die ontwikkeling by die dam is nog ’n voorbeeld daarvan.

Adel van der Westhuizen, Dalview skryf:
Met verwysing na die brief in die Herald van 30 Augustus (Mooimaak gaan nie help).
Ek stem 100 persent saam met die skrywer van die brief. Die mooi maak van daardie sirkel is niks anders as ’n vermorsing van belastingbetalers se geld nie.
Dit maak nie saak hoeveel geld spandeer word om daardie ingang mooi te maak nie, dit gaan nie Plastic City beter laat lyk nie.
Ons belastinggeld word lekker gemors en die ontwikkeling by die dam is nog ’n voorbeeld daarvan.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



