School sportSport

Stoffbergers kwalifiseer vir D5 landloop

Die groep leerders die van Hoërskool Stoffberg het onlangs gekwalifiseer om aan die D5-landloopkampioenskappe deel te neem.

Hulle is (van links):  Charma du Plessis, Lize-Marié Naudé, Lucinda Helberg, Reinette Pieterse, Angelique Muller, Lindy Thomas, Anneke Cloete, Andea Cronjé, Timoné Visser en Belinda van Eeden.

IMG_4618_585554270

Die groep seuns van die Hoërskool Stoffberg het gekwalifiseer om aan die D5-landloopkampioenskappe deel te neem. Hulle is (van links): Stefan Beukes, Joshua Schutte, Juandré du Toit, Ryno Wiese en Ntombi Radebe. Die landloopafrigter Alta Weys is saam met hulle op die foto.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button