Local sportSport
Klub beloon sy spelers
Spelers van die Premier Veerpyltjieklub het onlangs die klub se jaarlikse prysuitdelingsfunksie bygewoon en toekennings vir hul prestasies deur die jaar ontvang.
Lees ook: Veerpyltjieklub reik uit na die gemeenskap
Veerpyltjies is ‘n sport vir almal
Follow us:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





