Editor's choice
Via Vinkies se kinders ontvang skryfbehoeftes
Elke leerder het hul skryfbehoefte pakkette opreg waardeer.
Kinders, wat die afgelope paar jare deel van die Via Vinkies-projek is, het Maandag skryfbehoefte pakkette, wat deur Adv Anneke Nell van Pretoria geskenk is, ontvang.
Lees ook: Vrolike graad een leerders meld aan by Laerskool Die Arend
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



