NewsNewsSportSport

Sussies presteer tydens nasionale skou

Twee ruiters van Fochville het ook talle wenplekke tydens die SA Nasionale Friesperd Kampioenskappe ingepalm.

Mariolee Brandon (7) en haar sussie, Annemie (12) het hul staal in verskeie klasse op dié groot skou gewys.
Albei is leerders van Laerskool Fochville en word deur Dale Brits afgerig.
Mariolee het op haar perd Luna, die tweede plek in die o.10 tradisionele klas vir perde en ruiters behaal.
Annemie was op haar perd Halley, die kampioen in die o.18 universiële perde-klas en met Quanita derde in die tradisionele klas vir perde en ruiters.

Mariolee Brandon het op Luna gewys wie is baas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button