Local newsNews

Uitspraak in Fochville-kroegmoordsaak vandag

Landdros Fatima Khan sal vandag beslis oor Rudolph "Ruhan" Pretorius se skuld of onskuld ná die dood van Natasha Wheeler Barnard.

Die uitspraak in die opspraakwekkende Fochville-kroegmoordsaak teen Rudolph “Ruhan” Pretorius is geskeduleer om vandag, 21 Julie, in die streekhof in Fochville gelewer te word.

Die saak spruit uit ‘n voorval in Maart 2022 by The Boulevard-kroeg, waartydens Natasha Wheeler Barnard (33), ernstig aangerand is en later aan haar kopbeserings dood is.

Die kroeg is intussen gesluit.

Pretorius is die enigste oorblywende beskuldigde in die saak nadat aanklagte teen die ander oorspronklike verdagtes laat vaar is.

Pretorius verskyn voor Landdros Fatima Khan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button