NewsNews

‘Padwerkers’ kaap afleweringsvoertuig in Carletonville

Verskeie kapings is dié week in Carletonville aangemeld.

Volgens die polisie het een van die voorvalle Maandag plaasgevind toe kriminele wat gemaak het of hulle aan die pad werk, ‘n afleweringsbakkie gekaap het.

Die voorval het Maandagoggend in Annanweg plaasgevind.

Die bestuurder is gelukkig nie ernstig beseer nie maar sy voertuig, ‘n wit Isuzu enkelkajuit bakkie met die registrasienommer KJZ 720 NW asook ‘n sleepwa, is steeds nie teruggekry nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button