Local newsNews
JC Calitz Voortrekkers hou boeresport
Die dag se sport sal op Laerskool Elspark se rugbyveld gehou word.
JC Calitz Voortrekkers in Elspark nooi almal na ’n boeresportdag op 7 Maart te Laerskool Elspark se rugbyveld.
ALSO READ: Primrose High 2022 leadership announced
JC Calitz is nie skool-verbonde nie en almal is welkom om elke Maandag van 16:00 tot 17:00 aan te sluit.
Vir meer inligting, skakel kommandoleier Tanya by 083 412 0489.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




