Editor's choiceSchool sportSport

Oosterkruin jukskei is tops

Skool is baie trots op die studente.

Die Laerskool Oosterkruin se jukskeispan het onlangs hul Sentraal-Gauteng kleure ontvang.

Die spelers is Eden van der Merwe, Melissa Rautenbach, Robert van der Heever, Divan Swart, Mishca Neser, Wian Swart, Mia van der Merwe, Keagan Pretorius, Joshua de Villers, Kirsty Rautenbach en Declan Pretorius. Die span neem in Desember aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kroonstad deel.

Die skool is baie trots op die studente.

Jy kan ook lees:

Netbalaksie

Baie geluk graad twees

Leerlinge vir Oosrand rugbyspan gekies

Trots om ’n Goue Leeu te wees

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button