Local newsNews

Grootvlei VLU spog met drie nuwe lede

Grootvlei VLU gaan van krag tot krag.

Grootvlei VLU is een van die kleiner takke in Mpumalanga, maar dié tak gaan van krag tot krag. Hulle het onlangs drie nuwe lede bygekry. Hulle is Ina Oshman, Isabel Bothma en Riekie Joubert.

Die tak het onlangs vir Leonora Botha as gas verwelkom wat die maak van gerolde lemoenskilkonfyt demonstreer het.

Die tak se volgende vergadering is op 27 Julie by die NG Kerk in Grootvlei. Vir meer besonderhede kan Tersia Botha by 082 611 8111 geskakel word.

Lees gerus meer oor die VLU hier.

Onder is Annetjie de Beer (streekvoorsitter) en Delene Janse van Nieuwenhuizen (takvoorsitter) van Grootvlei VLU hier saam met Leonora Botha wat ‘n demonstrasie gelewer het.

D703

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button