Local newsNews

Heidelberg se mediese vrywilligers waak oor inwoners

Heidelberg Medic Volunteers red honderde lewens.

Heidelberg Medic Volunteers is ‘n algemene gesig in Heidelberg waar hulle besig is om lewens te red op ongelukstonele of enige mediese nood of trauma in en om die dorp. Die span van agt verrig hierdie diens op eie onkoste en in hul eie tyd. Lede is opgeleide paramedici en het al honderde lewens op dié wyse gered. (Sien volledige berig in HERAUT van 8 Julie).

Gaan kyk gerus na die vrywilligers se facebook blad. Volg hierdie skakel.

Hou lede se selfoonnommers in geval van nood, byderhand:

Elzona Meyer – 082 496 8317

Willem Sprong – 083 611 9589

Amelia Deysel – 078 738 8933

Deon van Niekerk – 073 900 1519

Jurie Oosthuizen – 082 496 9404

Leon van Wyk – 082 304 4143

Sam Schonken – 083 653 9923

Willem Giesing – 083 555 8385

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button