Local newsNews

Heidelberg loop ook onder hael deur

Stortreën en hael saai amok.

Die reën het weggebly en die droogte was erg. Almal het om reën gebid en toe hy gistermiddag val, toe val dit behoorlik.

 

2

 

Die stortreën en gepaardgaande hael het sy spoor gelaat. ‘n Jong boer is dood toe ‘n boom op sy vragmotor geval het en die Heidelberg Kliniek in Ueckermannstraat het oorstroom.

 

 

1

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button