Local newsNews

Betogers by sirkus maak hul stem dik

"Wilde diere hoort nie in sirkus."

‘n Klein groepie diereliefhebbers van Heidelberg het die afgelope week oorkant die perseel waar die Brian Boswell’s sirkus tent opgeslaan het, teen die gebruik van wilde diere in sirkusse protesteer.

 

Volgens die betogers keur hulle die manier waarop wilde diere afgerig word, ten sterkste af. Dit is ook nie natuurlik vir wilde diere om die grootste deel van die dag in ‘n klein hok vasgepen te word nie.

2

 

Die betogings was vreedsaam en die publiek is nie verhinder om kaartjies vir vertonings te koop nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button