Local newsNewsBreaking News

Hyundai Atos vat vlam

Heidelberger net betyds uit brandende voertuig.

Daniël du Preez was vroegoggend oppad na sy werk in Johannesburg sentraal toe sy Hyundai Atos op die N3 (naby Petroport) aan die brand geslaan het.

Daniël sê hy het omstreeks 06:30 in die ry skielik vlamme agter in sy voertuig gewaar. Hy kon net betyds stilhou en uitspring voor die Atos binne minute heeltemal in vlamme gehul was.

 

Dit wil voorkom of die brand in die petroltenk ontstaan het.

 

1

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button