Local newsNews

Danie Knoetze in ongeluk beseer.

Safari insleepman self in ernstige ongeluk.

Danie Knoetze van Safari Panneelkloppers is gisteroggend om 01:00 ernstig in ‘n motorongeluk beseer. Die insleepvoertuig is afgeskryf, nadat ‘n man voor Danie ingedraai en die voertuig gerol het.

Danie het kop- en borsbeserings opgedoen en sterk tans in Life Suikerbosrand Hospitaal aan. Kopskanderings sal vandag gedoen word om die omvang van sy beserings te bepaal.

 

2

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button