Local newsMandela DayNews

Just Property Heidelberg versprei liefde by kinderhuis

Galaxy Children's Village se speelapparaat opgeknap.

Personeel van Just Property in Heidelberg het hul 67 minute vir Mandela Dag gevier deur die speelapparaat van die Galaxy Children’s Village in Uniestraat te herstel en te verf.

Hier is die buite speelarea soos dit gelyk het voor dit herstel is:

 

1

23

En soos dit na die tyd gelyk het: 4

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button