
‘n Ondersoek na ‘n gesteelde sleepwa in Heidelberg het tot die inhegtenisneming van twee mans (van onderskeidelik 34 en 48 jaar oud) op ‘n kleinhoewe tussen Heidelberg en Vosloorus gelei. Gesteelde goedere (waaronder voertuie, sleepwaens en konstruksietoerusting) ter waarde van R1.4 miljoen is op die kleinhoewe ontdek.

Die Bookers (George Snr, George Jnr en JP) van B-Inform Private Investigators het ‘n sleutelrol in die oopvlek van die diefstal gespeel.

(Lees volledige berig in more se HERAUT).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



