CrimeNews

Bejaardes van Jordaanpark pas beroof

Gewapende rowers slaan toe by kompleks in Elandstraat.

Drie bejaardes en hul huiswerkers is vanoggend omstreeks 11:00 deur vyf rowers oorval en beroof. Die rowers het een van die inwoners deur die hek gevolg, waarna hulle aangehou en beroof is.

Dieverdagtes het in ‘n wit Volkswagen Polo met ‘n Mpumalanga registrasienommer gevlug.

Heidelberg SAPD is tans op die toneel en meer besonderhede sal later bekendgemaak word.

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button