CrimeNews

Bejaarde boer en vrou aangeval

Balfour boer geslaan, in gesig geskiet.

David Streicher (74) sterk in die intensiewesorg eenheid van ‘n hospitaal in Alberton aan nadat hy en sy vrou Heleen Vrydagaand deur twee gewapende rowers in hul plaashuis oorval is.

 

Die egpaar het omstreeks 17:30 na hul plaas teruggekeer. Toe David die huis instap is hy eers geslaan waarna hy inmekaargesak het. Die rowers het hom toe in die gesig geskiet.

 

Heleen is hierna ook oorval en vasgebind.

 

Die rowers het met verskeie items in David se Nissan bakkie gevlug.

 

Lees die volledige berig in Woensdag se uitgawe van HERAUT.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button