Local newsNews
Life Suikerbos Eenheidsbestuurder neem deel aan die 947 Cycle Challenge
Ben en Karin Everson het op 18 November aan die 94.7 Cycle challenge, wat te Riversands Business Park gehou was, deelgeneem.
Die resies het deur die strate van Johannesburg plaasgevind en ongeveer 24 000 deelnemers het ingeskryf.
Karin Everson, eenheidsbestuurder van Life Suikerbosrand Hospitaal het saam met haar man Ben deelgeneem en gesamentlik in vyf ure en 18 minute klaargemaak en medaljes ontvang.
Dit was die eerste jaar wat hulle die uitdaging aangepak het en het 16 maande vir die groot byeenkoms ter voorbereiding geoefen.
Follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



