Local newsNews
Heidelberg DBV se hokke vol diere wat nuwe tuistes benodig
Kom gesels met die vriendelike personeel by Heidelberg DBV oor die prosedures en kostes verbonde aan die verkryging van diere.
HEIDELBERG – Die DBV van Heidelberg nooi inwoners wat vanjaar ‘n viervoetige vriend tot hul gesinne wil byvoeg, om te kom kyk na ‘n verskeidenheid honde en katte van allerhande groottes, ouderdomme en rasse wat liefdevolle huise benodig.
Kom gesels met die vriendelike personeel by Heidelberg DBV oor die prosedures en kostes verbonde aan die verkryging van diere.



Heidelberg DBV kan by 016 342 4114 geskakel word, of besoek die hokke by Retiefstraat 1 (naby Multivac).
| Follow us on: | ||
![]() |
![]() |
|
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





