Local newsNews

Volkie vriende gee erfenis assosiasie finansiële hupstoot

Na die suksesvolle Varkfees verlede jaar het Volkie Vriende op 17 Januarie 'n skenking aan Heidelberg Erfenis Assosiasie gemaak.

HEIDELBERG – Na die suksesvolle Varkfees verlede jaar het Volkie Vriende op 17 Januarie ‘n skenking aan Heidelberg Erfenis Assosiasie gemaak.

Die skenking gaan vir restourasiewerk aan die Ou Tronk aangewend word.

“Heidelberg se erfenis lê Volkie Vriende na aan die hart. Hierdie is ons manier om dankie te sê aan ons gemeenskap vir hul ondersteuning aan die Varkfees,” het Dr Schalk Potgieter (trustee van Volkie Vriende) gesê.

 

Follow us on:
Facebook Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button