Local newsNews
Voortrekkers skop af met waatlemoenfees
Suikerbos Voortrekker Kommando het op 22 Januarie met ‘n waatlemoenfees die jaar afgeskop.
HEIDELBERG – Suikerbos Voortrekker Kommando het op 22 Januarie met ‘n waatlemoenfees die jaar afgeskop.
Kommandolede en hulle gesinne het ook aan die pret deelgeneem en waatlemoen geëet. Die fees het in ‘n prettige waatlemoensmeringsessie geëindig.




Suikerbos Voortrekker Kommando vergader elke Dinsdag om 17:00.
Alle kinders voorskool tot en met Graad 12 is welkom.
Vir navrae skakel Dawie de Villiers by 084 600 5765.
Kliek hier vir fotos van Laerskool AG Visser se Ken-Mekaar-Aand
| Follow us on: | ||
![]() |
![]() |
|
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





