Local newsNews

Nuwe bestuur vir Bonsaiklub

Die bonsaiklub vergader elke vierde Saterdag van die maand.

Suikerbos Bonsai Kai het op 26 Januarie hul nuwe bestuur  vir 2019 aangewys.

Die bestuur is Giel Herbst (addisionele lid), Hannes Fritz (vise-voorsitter), Stefann Pretorius (voorsitter), Thelmarie Fritz (sekretaresse), Lennard West (addisionele lid) en Ans Jordaan (tesourier).

 

Die bonsaiklub vergader elke vierde Saterdag van die maand. Vir meer inligting, skakel Hannes Fritz by 079 502 2972.

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button