Local newsNews
93 Goue jare vir Ibel
Ibel is die afgelope twee jaar ‘n inwoner van Suikerbosoord Dienssentrum en word in die verswakte afdeling versorg.
Ibel Diedericks is in die Bethlehem distrik gebore en het haar onderwysgraad verwerf waarna sy in Villiers skoolgehou het.
Sy het daarna verhuis na Suid-Rhodesië en gedurende 1961 teruggekeer.
Ibel is die afgelope twee jaar ‘n inwoner van Suikerbosoord Dienssentrum en word in die verswakte afdeling versorg.
| Volg ons op: | ||
![]() |
![]() |
|
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!