Local newsNews
Volkies sit Laerskool Fonteine ore aan in rugby kragmeting
Laer Volkskool se rugbyspanne het op 14 Mei tuiswedstryde teen Laerskool Fonteine as deel van die Elite-liga gespeel.
Volkies se spanne het drie van die vyf wedstryde gewen. Die uitslae is soos volg: o/9s wen 41-0, die tweedespan wen 34-5 en die eerstespan wen 43-0. Die o/10s verloor 29-5 en die o/11s moes ook die spit 19-0 afbyt.

Die volgende liga wedstryde is op 21 Mei in Heidelberg teen Laerskool Eligwa van Vanderbijlpark gespeel.
| Follow is on: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




