Local newsNews
Bekende Nigel Besigheidsman sterf.
Olivier was by sy werksplek en het daar inmekaar gesak, waarna die maatskappy sy vriendin Janine Meyer gekontak het om haar in te lig.
Mark Olivier (59) ‘n bekende sakeman van Nigel het op 22 Mei aan vermoedelik ‘n hartaanval beswyk.
Olivier was by sy werksplek en het daar inmekaar gesak, waarna die maatskappy sy vriendin Janine Meyer gekontak het om haar in te lig.
“Daardie Woensdag voel nog so onwerklik vir my,” het Meyer gesê.
Mark Olivier se roudiens sal op 31 Mei te Nigel Metodiste Kerk om 11:00 plaasvind.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!