Sannie van Niekerk is op 4 Junie in die Life Suikerbosrand Hospitaal in die ouderdom van 99 jaar oorlede. Vriende en familie het haar as ‘n vegter beskou. Sy laat haar vier seuns met hul gesinne agter. Haar roudiens het op 10 Junie in Nigel plaasgevind.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




