Local newsNews

JP en Elani dra Mnr en Mej Vossie 2019 kroon

Vyf beoordelaars se taak was ‘n uitdaging met soveel sprankelende deelnemers wat oor vier rondes delgeneem het.

Hoërskool John Vorster het op 24 Mei Mnr en Mej Vossie vir 2019 aangekondig. Die aand was met die skoonheid van die meisies en sjarme van die seuns wat aan die kompetisie deelgeneem het, gevul.

Elani Nel en JP Coetzee is as Mej en Mnr Vossie 2019 gekroon. Elani het ‘n kleurvolle rok en JP ‘n formele pak gedra.

 
Vyf beoordelaars se taak was ‘n uitdaging met soveel sprankelende deelnemers wat oor vier rondes delgeneem het. In die finale ronde moes finaliste vrae beantwoord en hulle is ook op selfvertroue, houding en hul antwoorde beoordeel.

 

Die wenners van Mnr en Mej Vossie is op 24 Mei aangekondig. Hier is Lizarie de Lange (tweede prinses), Melany Short (eerste prinses), Elani Nel (Mej Vossie), JP Coetzee (Mnr Vossie), AJ Brand (eerste prins) en Phillip Erasmus (tweede prins).

 
Elani Nel is as Mej Vossie gekroon en JP Coetzee is as Mnr Vossie van 2019 aangewys. Melany Short is eerste prinses en Lizarie de Lange tweede prinses. AJ Brand is eerste prins en Phillip Erasmus tweede prins.

 

Volg ons op:

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button