Local newsNews
Stefan glad met die mond
Hy het uitstekend gevaar en na die semi-finale ronde deurgedring wat op 8 Junie weer by Hoërskool Marais Viljoen plassvind.
Stefan Horn van Hoërskool John Vorster het op 23 April aan die ATKV onvoorbereide redenaars kompetisie by Hoërskool Marais Viljoen deelgeneem.
Hy het uitstekend gevaar en na die semi-finale ronde deurgedring wat op 8 Junie weer by Hoërskool Marais Viljoen plassvind.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!