Local newsNews

VLU Nigel verras bejaardes met komberse

Die dames het die wol, hekel-en breinaalde nader getrek en ‘n mooi totaal van 20 komberse en verskeie handskoene gemaak.

Dames van Nigel VLU-tak werk elke jaar fluks aan ‘n gemeenskapsprojek en vanjaar het hulle besluit om kniekomberse te hekel (of te brei) wat hulle aan inwoners van Nigel Tuiste vir Bejaardes op 27 Mei geskenk het. Die dames het die wol, hekel-en breinaalde nader getrek en ‘n mooi totaal van 20 komberse en verskeie handskoene gemaak.

 

Volg ons op:

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button