Local newsNews

Huweliksklokkies

Die egpaar het hulle nou in Brits gevestig waar Angelique skoolgee en Pieter as operasionale bestuurder by Lonmin Myn in Mooinooi werksaam is.

Angelique Smit (dogter van Santjie en David McClintock  van Heidelberg) en Pieter Fourie (seun van Pieter en Elsabe) het op 3 Maart in Hartbeespoort die knoop deurgehak.

 

Angelique is ‘n oud-Volkie en het in 2009  aan Hoër Volkskool matrikuleer. Sy het haar BET graad in Onderwys vir Grondslagfase cum laude verwerf.

 

Sy het ook by Laerskool AG Visser vir ‘n tydperk skoolgegee. Die egpaar het hulle nou in Brits gevestig waar Angelique skoolgee en Pieter as operasionale bestuurder by Lonmin Myn in Mooinooi werksaam is.

 

Volg ons op:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button