Local newsNews
Heidelberg is in rou na die afsterwe van ‘Trompie’
Chritiaan 'Trompie' van Wyk se afsterwe op 14 Julie.
Heidelberg is in rou na die afsterwe van Christiaan ‘Trompie’ van Wyk op 14 Julie.
Christiaan (33) was veral bekend vir sy werk by Safari Paneelkloppers en ‘n bekende gesig by ongelukstonele.
Hy was die seun van Trompie en Annatjie van Wyk. ‘n Roudiens sal Vrydag (19 Julie) om 11:00 vanuit Fonteine van Lewende Water in Vosstraat 11, Rensburg gehou word.
Vir meer besonderhede kan sy suster Maria by 060 458 8263 geskakel word.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




