Local newsNews
Nuwe vere vir atlete
Die onderneming het ook Favour Umeh, wat vir die nasionale o/16 netbalspan gekies is, met haar uitrusting gehelp.
Jabula Plant Hire het twee van Hoër Volkskool se rugbyspelers, wat in provinsiale spanne opgeneem is en die afgelope skoolvakansie rugbytoere onderneem het, met klere, toerusting en toergeld bygestaan. Die onderneming het ook Favour Umeh, wat vir die nasionale o/16 netbalspan gekies is, met haar uitrusting gehelp.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




