Local newsNews
Vossies speel kookwater rugby
Hulle het op 27 Julie tydens die kwartfinaal van die Virsekerbeker teen Hoërskool Kanonkop in Middelburg gespeel.

Die o/14-rugbyspan van Hoërskool John Vorster het op 20 Julie deurgedring na die Virsekerbeker kwartfinaal nadat hulle Hoërskool Vryburg met 31-17 geklop het. Hulle het op 27 Julie tydens die kwartfinaal van die Virsekerbeker teen Hoërskool Kanonkop in Middelburg gespeel.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




