Local newsNewsUpdate

Bekende Heidelberger Emma Spies oorlede

Spiese veral bekend vir Caspa Werke portretraam besigheid.

Emma Spies (86), bekende inwoner van Heidelberg is op haar verjaardag op 8 November oorlede.
Sy en haar oorlede man Boer was veral bekend vir hul onderneming Caspa Werke wat sedert 1963 portretrame vervaardig het. Die Spies-egpaar het in die laat 1950s in die Lagerspoort omgewing kom woon voor Boet se afsterwe in 2001.

Emma het daarna in Rensburg gaan woon waar sy aktief by die NG Rensburg gemeente asook die breƫr plaaslike gemeenskap betrokke was.

 

Sy was ‘n liefdevolle moeder, ouma, oumagrootjie en vriendin.
Sy is op 14 November uit die NG Kerk Rensburg begrawe. Sy laat haar haar seun Hannes, vier kleinkinders en ses agterkleinkinders agter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button