Local newsNews

Datums vir jou dagboek

Teken gerus die volgende datums in jou dagboek aan.

HEIDELBERG

CANSA VRYWILLIGE ONDERSTEUNINGSGROEP – Vrywillige werkers van CANSA kom elke eerste Vrydag van die maand om 09:00 by SANCA in Smitstraat 42 bymekaar. Enigiemand wat as vrywilliger wil aanmeld, is welkom. Let daarop dat die vrywilligers nie mediese personeel is nie en nie na kankerpasiënte kan omsien nie. Hulle kan families en pasiënte ondersteun en met waardevolle inligting behulpsaam wees. Navrae: Connie 083 5900 546 of Hettie by 073 653 1496. Onthou ook dat die CANSA nasionale Shavathon op 29 Februarie plaasvind.
6 FEBRUARIE – HEIDELBERG JAGTERSVERENIGING
Die SA Jagtersvereniging van Heidelberg vergader om 19:00 te Heidelberg Gholfklub. Navrae: Zet Robberts by 082 320 6631.
8 FEBRUARIE – SUSAN COETZER TREE OP
Afrikaanse Aktrise Susan Coetzer gaan ‘n humoristiese aanbieding gee oor haar boek Koeke en Terte. Die oggend begin om 09:00 by Maraisstraat 57 ten bate van Galaxy Kinderhuis. Navrae: Teresa by 082 927 5916 of Karen by 078 0995 589.
8 FEBRUARIE – KOEKVERSIERDERSGILDE PROTEA-TAK
Die Protea-tak van die SA Koekversierdersgilde vergader om 09:00 by Crime Stop-lapa op die Vereenigingpad. Navrae: Helena Naudé by 082 331 6383 of Aadila Jada 082 262 1062.
11 FEBRUARIE – HEIDELBERG BESIGHEIDSKAMER
Heidelberg Besigheidskamer vergader om 19:00 by die Secret Gardens in Jordaanstraat. Navrae: Suzan Basson by 072 523 9657.
12 FEBRUARIE – GOEIEHOOP VLU
Goeiehoop VLU vergader om 09:00 vir 09:30 aan huis van Lizette Pretorius. Navrae: Lizette by 083 987 1828 of Carol du Plessis by 083 233 9624.
13 FEBRUARIE – VLU HEIDELBERG-TAK
Heidelberg-tak van die VLU vergader om 09:30 te Strydomstraat 95. Navrae: Wilna Moore by 082 455 5218.
18 FEBRUARIE – MOTH SUIKERBOSRAND SHELLHOLE
Die MOTHs vergader om 18:00 by die Ou Tronk. Navrae: Steven Nel by 083 462 3392.
18 FEBRUARIE – RENSBURG VLU BYEEN
Lede van Rensburg VLU vergader OM 14:00 by die Gereformeerde Kerk te Begemanstraat 7. Navrae: Thea Jordaan by 066 213 8947.
19 FEBRUARIE – HEIDELBERG HERITAGE ASSOCIATION
Lede van die HHA vergader om 19:00 by die Ou Tronk in Jordaanstraat. Navrae: Tony Burisch by 072 460 9663.
21 FEBRUARIE – HEIDE-TAK VAN SA KOEKVERSIERDERSGILDE
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar kan by die Heide-tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde aansluit. Hulle vergader om 14:00 by Crime Stop se lapa op die Vereeniging-pad. Navrae: Marnette Eva by 076 861 9254.
22 FEBRUARIE – SUIKERBOS BONSAI KAI BYEEN
Suikerbos Bonsai Kai vergader om 12:00 by die Fritze se plaas op die ou Albertonpad. Navrae: Hannes Fritz by 079 5022 972.
19 MARCH – NATANIëL IN CONCERT
Proudly brought to you by Lesedi Community Centre. A 90-minute concert with singer/entertainer Nataniël and pianist Charl du Plessis. Stories in both English and Afrikaans. Costumes by Floris Lous, songs both original and evergreen. No children under 15 years, books and products from the Kaalkop lifestyle range available. The concert will start at 19:00 and takes place at Hoër Volkskool. R190 per person. Tickets available from Chantel – 082 923 2676 and Lana – 083 369 8559.

NIGEL

30 JANUARIE – NIGEL RUGBYKLUB
Belangstellende spelers bo die ouderdom van 18 jaar is welkom om aan te sluit. Oefening vind elke Dinsdag en Donderdag om 18:30 by John Vorster Stadion plaas. Navrae: Louis Buizenhout by 082 335 0853 of Anita Celliers by 082 409 3603.
13 FEBRUARIE – NIGEL VLU BYEEN
Lede van Nigel VLU vergader om 10:00 by die Nigel NG Kerk Oos. Skakel Anna-Marie Axer by 082 886 2002 vir meer inligting.
19 FEBRUARIE – HEIGEL FOTOKLUB VERGADER
Mense van alle ouderdomme is welkom om by Heigel Fotoklub aan te sluit en deel te neem aan hul maandelikse kompetisies. Daar is selfs ‘n afdeling vir selfoonfoto’s. Vir meer inligting kan Francois van Jaarsveld by 083 659 9657 geskakel word.
22 FEBRUARIE – NIGEL TUISTE VIR BEJAARDES OGGENDTEE
Nigel Tuiste vir Bejaardes nooi belangstellendes na hul jaarlikse oggendtee vir fondsinsameling. Die spoggerige geleentheid vind om 09:30 by die AGS Aquila Gemeente se saal plaas. Adam Tas tree as gaskunstenaar op. Navrae: Ria by 011 814 5313.

GENERAL EMERGENCY NUMBERS

HEIDELBERG
Fire- and Rescue (control room for all emergencies) – 016 341 4329
Lesedi Local Municipality emergencies (after hours) water, electricity and sewerage – 016 341 3116
SAPS – 016 341 0343/72
Heidelberg Police Sector Numbers
Sector 1 – Overkruin, Army Gymnasium, Heidelberg Kloof, Bergsig, Heidelberg Mall, Spaarwater, Rooikraal, Eendracht, Blinkpoort, Groenfontein, Poortje, Suikerbosrand Nature Reserve, Koppieskraal and Klippoortje.
Patrol vehicle: 071 675 7396.
Sector 2 – Heidelberg Central, Jordaanpark, Shalimar Ridge, Boschfontein, Schikfontein, Klipstapel and Mount Arabel.
Patrol vehicle : 071 675 7295 of 071 675 7292.
Sector 3 – Rensburg, Houtpoort, Lagerspoort, Steynskraal, De Hoek, Modderfontein and Bothaskraal.
Patrol vehicle: 071 675 7296 of 071 675 7294.

NIGEL
SAPS – 011 812 6503
Nigel Community on Patrol (NCOP) – 065 170 2859
Fire Brigade – 011 814 8112/3
Life threatening emergencies: 011 458 0911
CoE service delivery complaints centre: 011 999 9206/9380
Metro Police – 011 999 9093

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button