NewsSchoolsUpdate

Laerskool AG Visser leiers gaan voortou neem

Hier is Vissies se nuwe leierskorps vir die jaar.

Laerskool AG Visser se hoofleiers vir 2020 is in Januarie aangekondig.

Hulle is Milan Billing (onderhoofseun), Henroux Moll (hoofseun) en André Muller (onderhoofseun). Voor is Katie van Wyk (onderhoofmeisie), Juan-Marie Aveling (hoofmeisie) en Esmerelda Underhay (onderhoofmeisie).

 

Die res van die leerlingraad is (meisies): Anke Heydenrych, Annabel Otto, Gabbi Van Zyl, Anke Schoonraad, Marileigh Mouton, Amber Andrews, Amoré Botha en Lerato Motsoeneng.

Die seuns is Dave Pelser, Sifiso Mabaso, Barend Papenfus, Martin Joubert, Juan de Villiers, Henroux Moll en Heindrich Bronkhorst.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button