Local newsNews

Vakansie foto’s ontvang

In die laaste uitgawe van 2020 het HERAUT lesers gevra om hul mooiste vakansie foto's te stuur.

As jy nog nie jou beste foto gestuur het nie, kan jy dit steeds doen. Stuur na letitiag@caxton.co.za

Sonsondergang in Hartebeespoort. Ingestuur deur Brian Boyes-Varley.
Neelsie op die plaas. Ingestuur deur Thinicia Schultz.
Seemeeu op Weskaap se strand. Ingestuur deur Thinicia Schultz.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button