Schools
Sagies begin hul skoolloopbaan
Laerskool Hannes Visagie se nuwe Graad Eens is gereed vir die groot skool.
Laerskool Hannes Visagie se nuwe Graad Eens het op tyd en met blink skoene en volgepakte skooltasse opgedaag om die eerste dag van hulle laerskool loopbaan te begin.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



