Drie tennisspelers van die Hoër Volkskool, Bryan Wiggill, Anjo Swart en André Sprong, het gekwalifiseer om aan die SA Junior Tennis Kampioenskappe deel te neem.
Die kampioenskappe vind gedurende Maart en April in Bloemfontein plaas.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



