Schools

Sagie atlete dring deur na Groter Nigel byeenkoms

Die Sagie atlete sal op 22 Februarie hul skool se naam by die Greater Nigel Atletiekbyeenkoms hoog hou.

Verskeie atlete van Laerskool Hannes Visagie het tydens die Nigel-sentraal atletiekbyeenkoms op 7 Februarie na die Groter Nigel Atletiekbyeenkoms wat op 22 Februarie plaasvind, deurgedring.

Die dogtersatlete is agter: Catherine Barnard, Chanika Janse van Vuuren, Clarissa Marais, Kayla Strauss, Chesna-Ché van der Walt en Zandri van der Merwe. Middel: Devoné Ross, René Vogel, Dunay Steenkamp, Milan Kriek, Vicky Badenhorst, Lumé Stander, Hlalefang Ramaili, Liané Pretorius, Dudaney Tiernay en Marzé Coetzer. Voor: Tatem Meyer, Zayonisa Fourie, Roné Loxton, Leandri Pieters en Mieke Esterhuizen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button