Die Hoër Volkskool het onlangs gasheer gespeel vir die Groter Heidelberg atletiekkampioenskappe vir hoërskole.
D7-span plekke was die mikpunt vir die deelnemers wat eerste en tweede in hul onderskeie items gekom het.
Die skole wat aan die byeenkoms deelgeneem het was: Heidelberg Academy, Mountainview High School, Khanya Lesedi Sports School, Ratanda Secondary School, Fundamental Factory, Tuisonderrig leerders, Zoë Skool en Hoër Volkskool.
Die D7-atletiekkampioenskappe vir hoërskole het op 24 Februarie te DP de Villiers Stadion in Sasolburg plaasgevind.









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



